LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Capevistas | LekkeSlaap
+8

Capevistas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appermine-keeromstraat, Devil's Peak-landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Capevistas is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks op die Devil's Peak-landgoed in Kaapstad.

Dié moderne woonstel is volledig ingerig en op die grondvloer geleë. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het 'n hoekbank, 'n TV met 'n DVD-speler en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. WiFi word voorsien.

Capevistas bied toegang tot 'n patio met stoepmeubels en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik.

Die eenheid is naby winkels en restaurante geleë, en dis net 'n entjie se ry vanaf Groenpunt, die V&A Waterfront en verskeie ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Appermine-keeromstraat, Devil's Peak-landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appermine-keeromstraat, Devil's Peak-landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNzI1ZDQ2LWYxMGQtNDkyMS05MGYxLTlkOGYwMmQxOTM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) Appenine Close Devil's Peak Estate 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9370058 18.4315478
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!