Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capri 101

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OM Century Boulevard, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 540 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Capri 101 is 'n pragtig versierde tweeslaapkamerwoonstel in Island Club in die gegoede deel van Century City. Daar is slaapplek vir 4 mense. Die eenheid bied 'n groot verskeidenheid kenmerke soos uitsigte oor die water tot by die naburige woonstelle.

Daar is 2 slaapkamers wat onderskeidelik versier is in helder en donker kleure. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 2 badkamers en een is en suite. Die hoof-area binne is oopplan en bevat 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus wat 'n gemaklike selfsorgverblyf waarborg in hierdie lieflike ligging. Die eetarea het sitplek vir 6 en die pragtige leefarea, met sy oorvloed sitplek en versierings, het 'n platskerm-TV met DVD-speler en DStv HD-dekodeerder.

Die leefarea lei deur skuifdeure na die balkon met asemrowende uitsigte. Hier kan jy ontspan op die informele sitplek en jouself oorgee aan 'n heerlike maaltyd wat op die gasbraai voorberei is. Onderdakparkeerplek en parkeerplek buite is ook beskikbaar.

Ons ligging in die hartjie van Century City plaas gaste 'n gerieflike afstand weg van die pragtige Intaka Natuurreservaat wat slegs 'n paar minute van die Canal Walk Winkelsentrum (een van die grootste winkelsentrums in Afrika!) af is. Die Island Club is 'n kort entjie van die N1 af, wat jou direk sal neem na die Kaapse middestad met sy uitstekende versameling restaurante, kafees, kroeë en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Capri 101 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Capri 101
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • OM Century Boulevard, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Capri 101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OM Century Boulevard, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMzFiOTIxLTY2ZjAtNGQyMi1iN2Y1LWRlNjUzYWMyNzVkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 OM Century Boulevard Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.891788115025 18.508497835196