LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Capri 2 | LekkeSlaap
+9

Capri 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Eenheid 2, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Capri 2 is bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n tuin. Dié tweeslaapkamerwoonstel is in die Capri-woonstelkompleks teen die see, met 'n hek wat na die strand lei.

Die woonstel het 2 slaapkamer en slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Die woonstel is net 2,8 km van die Galleria Shopping Mall af, wat 'n ysskaatsbaan, flieksaal, restaurant en winkels het. Splash Waterworld is 700 m van die instansie af en Go Bananaz is net 2,2 km weg en is vermaak vir die kinders. Gaste kan Durban middestad besoek, uShaka Marine World en die Croc World verder suid.

Slaapplek

’n Bespreking by Capri 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 49, Eenheid 2, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Eenheid 2, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda96e2fdaa373a5484b101ea1aee74697f5ecf1a2a0541a482c407f6ea07a096540f424b270884c8012fdf84b5a3acdf8698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 49 Beach Road, Unit 2 Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.053842497607 30.886536597553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!