20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Des 2019 tot 28 Des 2020.
St. Francisbaai Akkommodasie by Captains Cabin | LekkeSlaap
+11
+11

Captains Cabin

7 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Captains Cabin is 'n selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in St Francisbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin op soek na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede.

Hierdie smaakvolle ateljeewoonstel beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n wasbak.

Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure bied toegang tot 'n beskutte stoep. Daar is ook 'n aparte, privaat braai-area wat gaste kan gebruik, en veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

The Village Business Centre is minder as 'n blok van hier af, met 'n apteek, dokterspreekkamer, tandarts, Super Spar, hardewarewinkels, bakkery en nog verskeie gewilde winkels, sowel as 'n gimnasium. Verskeie restaurante en gewilde wegneemeetplekke is ook maklik van hier af bereikbaar.

Die strand is 10 minute se stap van die woonstel af. Die wêreldbekende branders, Bruce Beauties, asook die 2 gholfbane, Links Gholfbaan en St. Francis Gholfbaan, is ook te voet bereikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Captains Cabin sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Captains Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Captains Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NjA2MjliLTRjZTktNGY2ZC05MDQ2LWY0NzM0ZWZlZWQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 17 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1628519 24.8249809
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za