Captain's Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Captain's Cabin is 'n knus grasdakkothuis in die kusdorp Arniston en dis ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die kothuis is 1,5 km vanaf Roman-strand.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n oop kaggel wat ook as 'n binnebraai gebruik kan word. Die lang ontbyttoonbank is ideaal om saam maaltye voor te berei. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dit bied toegang tot die leefarea en dit het 'n deur na die tuin. Die kothuis beskik oor 'n volledige badkamer en 'n solderkamer bo die hoofslaapkamer met 2 enkelbeddens.

Daar is ook 'n aparte eenslaapkamerwoonstel met 'n stort, wasbak en 'n toilet en 'n privaat ingang. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en dit kan vanuit die hoofhuis bereik word.

Die kothuis het ook 'n ingeboude buitebraai-area in die ommuurde tuin en daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Linne en handdoeke word voorsien en daar is 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien in die kothuis. Daar is ook 'n buitestort waar gaste kan afspoel na 'n dag op die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Captain's Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Captain's Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false