Captains Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Captains Cabin is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die bekoorlike dorpie Gordonsbaai aan die voet van die Helderberg. Die woonstel het 'n pragtige see- en berguitsig oor Valsbaai tot by Tafelberg en Kaappunt. Die perseel is binne stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die woonstel word 2 keer per week skoongemaak. Ekstra linne en bad- en swemhanddoeke is op versoek beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel met 4 stoele en 'n pragtige uitsig.

Bikini Beach wat 'n Blouvlagstrand is, sowel as ander stiller strande, is in die omgewing. Gaste kan ook gaan voetslaan om die berg of die dorpie verken. Daar is verskeie wonderlike restaurante in die dorp wat aan almal se behoeftes voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Captains Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Captains Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false