Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Captain's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illford-laan 188, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Captain's Cottage bied 'n unieke ervaring aan die Wildekus en is 'n hanetreetjie vanaf die rotsagtige kus in Port Edward aan die Suidkus, in KwaZulu-Natal. Gaste kan in seisoen walvisse en dolfyne sien baljaar. Die kothuis bied direkte toegang tot 'n privaat strand.

Captain's Cottage is 'n selfsorgkothuis en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kothuis het lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure lei na die voorste tuin. In die tweede slaapkamer is 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en eetgerei en breekware. Gaste kan die see-uitsig geniet in die eetarea by 'n ronde etenstafel vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek. Aan die voorkant van die kothuis is 'n area wat beskerm is teen die wind met stoepmeubels en 'n braai. Die kothuis is troeteldiervriendelik.

Slaapplek

’n Bespreking by Captain's Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Illford-laan 188, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hibiskuskus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illford-laan 188, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef18ece01e6a9117abe1c945616c0ce26e0a71b035a388e91f46ad973743c5b91eba7b76b166847e5ca5a9ac56826479bf92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 188 Ilford Avenue Black Rock 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.053566649713 30.227717408073