Captain's Reach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Captain's Reach is 'n selfsorg-vakansiehuis in St. Francisbaai, 'n vakansieoord teen die Oos-Kaapse kus, en is sowat 100 km vanaf Port Elizabeth geleë.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n dubblbed en 'n en suite-badkamer en al die kamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n waskamer met 'n skottegoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm TV. Daar is ook 'n patio met braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Dié area is bekend vir sy dolfyne en walvisse en die spierwit strande van St. Francisbaai bied van die veiligste swem- en visvangplekke teen die kus. Branderplankryers kom gereeld hier bymekaar vir die asemrowende branders wat dié kus bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Captain's Reach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Captain's Reach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 296 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false