Capulet Guest House and Conference Centre
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keansrylaan 12, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Geleë in die middel van Hilton, in die Midlands Meander en naby Pietermaritzburg, lê Capulet Guest House and Conference Centre. Dit is perfek vir sakereisigers of 'n gesin op 'n vakansie. Sport-, kultuur- en klubgroepe is welkom.
Capulet Guest House and Conference Centre het 6 kamers waarvan 4 luukse kamers en 2 executive-suites is. Elke kamer is benoem na een van die karakters of plekke in Shakespeare se Romeo en Juliet. Die kamers lei na 'n balkon wat oor die visdam uitkyk. Daar is 'n selfsorg-area met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit Wi-Fi, DStv, LCD-TV's, waaiers, verwarmers en elektriese komberse in.
Die Verona Funksielokaal is 'n stylvolle en moderne konferensielokaal met plek vir 20 afgevaardigdes en kan ook as 'n funksielokaal gebruik word. Gaste kan aandetes in die eetkamer wat oor die Terrazio, die swembad en die binnehof uitkyk, geniet.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Keansrylaan 12, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Capulet Guest House and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keansrylaan 12, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom