Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caracal Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N4 towards Nelspruit, Houtboschoek, 3699, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luukse selfsorg-akkommodasie in Mpumalanga, geleë in die wonderskone Houtboshoekvallei, net 48 km van Mbombela (Nelspruit) en 100 km van die Krugerwildtuin af. Caracal Lodge word omring deur luisterryke berge wat 'n tuiste bied vir rooribbokke, vaalribbokke, oribi's en bosbokke. 300 Hektaar ongerepte, omheinde natuurskoon met 'n verskeidenheid wildspesies: rooibokke, Livingstone eland, sebras, waterbokke, njalas, koedoes, blouwildebeeste en kameelperde.

Die lodge het verskillende luukse akkommodasie-opsies, elkeen toegerus met sy eie spesiale geriewe wat toegespits is op natuurliefhebbers en wild. Fig Tree Lodge en Magtree Lodge is boskothuise vir paartjies met gaslamplig, volledige selfsorg-geriewe. Kudu- en Nyala Kothuis is tweeslaapkamerkothuise met elektrisiteit en al die nodige selfsorg-geriewe.

Die skugter rooiduiker kom wei dikwels op ons twee luukse grasperke. Gaan stap 'n entjie of rits met jou 4x4 op die plaas rond en verlustig jouself in die asemrowende uitsigte op die vallei en die wild. 'n Kabbelende stroompie met helder bergwater voed 'n wonderskone waterval. Geniet 'n heerlike piekniek of teug aan skemerkelkies in die woudskaduwee by hierdie mooi natuurtoneel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Caracal Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Off the N4 towards Nelspruit, Houtboschoek, 3699, Mpumalanga
  • Gaste dink Caracal Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N4 towards Nelspruit, Houtboschoek, 3699, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZjMzZjBkLTUwYWUtNDYyMC05Mzc1LWM0M2I4YTZhZjcyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Off the N4 towards Nelspruit Houtboschoek 3699 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.522779239228 30.635086297989