Caribbean Estate 32
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Caribbean Estate 32 is in 'n veilig landgoed in die kusdorpie Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, die Umtamvunarivier en die strand.
Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het lugversorging, 'n dubbelbed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens - dié twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel en kookgereedskap, terwyl die leefarea 'n TV met DStv het en toegang bied tot 'n patio met 'n braai-area. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis. Daar is 'n kuierarea agter die motorhuis.
Die landgoed het 'n privaat strand, swembaddens, tennisbane en toegang tot die strandmeer.
Slaapplek
’n Bespreking by Caribbean Estate 32 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R61, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caribbean Estate 32 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom