Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caribbean Estate, Montego Bay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Caribbean Estate, Montego Bay is op 'n veilige landgoed in die kusdorp Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, Umtamvuna-rivier, en die see geleë.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 ruim slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 2 slaapkamers wat lei na 'n balkon.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2 yskassies, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, kookgerei, en ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die balkon het 'n Weber-braai en 'n stoepstel met sitplek en kussings vir 6 gaste.

Die huis het 'n oopplan-eetarea en -leefarea wat lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die landgoed. Linne, handdoeke en vadoeke word voorsien. Gaste is welkom om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Die huis word daagliks vanaf Maandag tot Saterdag skoongemaak. Daar is 2 parkeerplekke buite.

Die verblyf het ook 'n omsetter in die geval van beurtkrag.

Die landgoed het 'n privaat strand, swembaddens, tennisbane, putt-putt baan en toegang tot die strandmeer.

Die La Vita Spa en kiosk is ook nou op die perseel van Caribbean Estate.

Slaapplek

’n Bespreking by Caribbean Estate, Montego Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Caribbean Estate, Montego Bay
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Caribbean Estate, Montego Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11N2BXUyznFqZiH6YbI7mvBryDd1dmuiIwtTezXvcT37QQNQII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 R61, Rennies Beach 16 Caribbean Estate 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.074475 30.20031