Yzerfontein Akkommodasie by Carien's Corner | LekkeSlaap
+12

Carien's Corner

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 28 Apr 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbokstraat 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R865 R735 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Carien's Corner is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Yzerfontein. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal geleë naby die strand, 'n deli en 'n kampeerplek in die area.

Die eenheid het sy eie privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, oondjie en tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale asook WiFi.

Parkeerplek is vir 1 voertuig in die skadu voor die eenheid beskikbaar. Daar is ook 'n klein privaat braai-area waarvan gaste gebruik kan maak. 'n Skinkbord met koffie, tee, melk, suiker, skottelgoedseep en toiletpapier word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Carien's Corner sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Carien's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Grysbokstraat 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Carien's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R865
Vanaf R735
per nag (plek vir 2)
was R865
Vanaf R735
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbokstraat 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1d1b86c15502401865b1ec3d5c5d8b438d500f559d6a0ab9179a50aef5b3a4d9fc28a918cedf8f30e84c207e34c64615d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R865, nou Vanaf R735  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Grysbok Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.340022 18.165738
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za