Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carlimyn

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Carlimyn
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Otto D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en het lekker ontspan.

Dit was 'n baie aangename verblyf en die wegbreek was goed. Baie rustig en het lekker visgevang. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gekuier. Gaan beslis weer volgende jaar.

Ons het baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Gesin met klein kinders

Rustig, warm, vriendelik.

Baie rustig. Baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P
Gesin met tieners

Rustig.

Ons het dit vreeslik geniet, kinder veilig en rustig. Baie vriendelike mense en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zack B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack B
Gesin met tieners

Sal beslis weer gaan.

Plek is baie netjies en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Rustig en privaat. Alles wat nodig was, in een chalet. Met 'n heerlike restaurant reg langs die verblyf. Ons het 'n rustige week verlang, en dit is presies wat ons gekry het.

My man het heerlik vis gevang en ek kon werk, rus of saammet hom kuier, alles is bymekaar. Heerlike braai area wat deure het, as dit koud of onplesierig is. Klein swembad om in af te koel as dit warm is. Netjies en skoon. Baie vriendelike hulp en eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintus (mr Onsite) E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus (mr Onsite) E
Saam met vriende

Baie lekker verblyf en vriendelike diens.

Ons was 8 vriende en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Pragtig.

Baie vriendelike onvangs gekry. Blyplekkie was awesome skoon en mooi toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Sal vir seker mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor D
Gesin met klein kinders

Familie het dit baie geniet!

Dit was 'n baie lekker naweek! Gerieflik vir my vrou wat nie vis vang nie en chalet naby genoeg om deel van die aksie te wees sonder dat sy die vis hoef te ruik. Oor die 100 vis uit getrek in 'n dag en 'n half (136kg vis).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josina V
Besigheidsreis

Rustig.

Kort 'n tafeltjie met 2 stoele binne. Moeilik as reën en kwaai wind om op bed te sit heeldag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Gesin met tieners

Baie ontspanne atmosfeer. Oulike skoon en netjiese huisies. Onderdak braai fasiliteit was handig met die reën.

Verblyf was gemaklik ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Alhoewel die rivier in vloed was het almal visgevang. Die eienaars is baie vriendelike, aangename mense. Ons sal graag weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlu F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anlu F
Saam met vriende

Perfekte ligging, pragtig langs die rivier, ideaal vir visvang.

Perfekte ligging, pragtig langs die rivier en ideaal vir ontspan en visvang. Chalets was baie skoon en netjies en voldoende ingerig vir ons kuier. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons kuier lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen C

Naweek weg met familie. By ouma in dorp ook gekuier. Manne het lekker visgevang.

Ons het lekker gekuier. Net nie tevrede oor die rotmis in bed en vlermuise in kamer. Beddegoed laat was in dorp by familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang met aankoms en ons huisie was skoon en netjies.

Baie lekker gekuier langs die rivier en die visse was volop. Die restaurant langsaan bedien die lekkerste kos, dis 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Baie lekker.

Was lekker en het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prinie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prinie P

Absolutely awesome. Highly recommended

Definitely highly recommended. The group were very sceptical before arrival. On arrival, during and after they had an awesome time. Loved the place. The host was exceptional and very accommodating. Very warm, intimate place. We absolutely loved it. No doubt we will return. Thank you for your warm hospitality and definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Gesin met klein kinders

Ongelooflik rustig - wonderlike experience

Ongelooflike atmosfeer en baie rustig. Skoon en gemaklike geriewe. Baie gasvry, naby damwal en restaurant. Baie lekker naweek sal dit verseker verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n vinnige oorslaap onder baie hartseer omstandighede, maar het voldoen aan ons vereistes.

Daar was bekers vir tee/koffie, maar geen teelepels in die eenheid nie. Daar was 'n kombuis in die kompleks en ons moes teelepels in die kombuis gaan haal. Ek stel dus voor dat daar wel teelepels in die eenheid gesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Enkelreisiger

Veilig en goedkoop.

Veilig en goedkoop akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees. Baie welkom laat voel. En die vissies het gebyt. Plekkie was baie gerieflik met die lugversorging en Kyknet in DStv-pakket.

Het Vrydagaand daar aangekom, yskas was klaar koud en die eenheid baie netjies en koel. Het vir ons extra muskietgoedjies gegee. Wat kan ek meer sê? Sal die plekkie hoogs aanbeveel. Sal beslis wee gaan met die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louretha V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretha V

Bitter lekker blyplek vir 'n wegbreek saam met vriende!

Baie lekker gebly! Netjies en alles wat nodig is vir 'n visvang-naweekwegbreek saam met vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sou net graag handdoeke en toiletpapier wou gehad het in die chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizane L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane L

Absoluut die moeite werd - waarde vir geld.

Ons het 'n familienaweek gehad en almal van verskillende rigtings daar opgedaag. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is baie netjies en skoon. Die kombuisie is bietjie knap en dit kan dalk moeilik wees indien vreemdelinge een kombuis moet deel. Iets wat dalk net ook bygevoeg kan word is ontbytbakkies om kinders in ontbyt te bedien. Maar behalwe vir dit, was dit heerlik en sal ons beslis weer teruggaan. Het met 'n swaar hart opgepak toe dit tyd was om te vertrek. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons sien jul beslis binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jim B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jim B

Lekker, met paar kleinighede wat gepla het.

Dalk sal 'n ekstra kombers of 2 baie krag spaar van die aircons wat basies voltyds moet hardloop in die winter. 'n Lekker byvoeging sal 'n vertrek vir binne kuier wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanell J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig, sal definitief weer daar gaan bly.

Ons het heerlik gebly, so vreeslik lekker dat ons ons vakansie met 'n dag langer gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en genotvol, sou langer kon bly.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n ideale plek, so langs die rivier, vir 'n ontspanne hengelaar waar die rustigheid belangrik is en daar nie 'n skare visvangers is nie. Dit is ook die ideale plek vir 'n wegbreek van 'n groepie vriende of familielede. Die gesamentlike kombuis is goed toegerus, maar om dit te deel met ander mense kan 'n probleem wees veral waar die breekskade deposito bereken moet word. Die publieke grondpad na Carlimyn is nie oral in 'n goeie toestand nie. Ons sal Carlimyn definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great fishing spot, friendly reception.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met vriende

Tien uit tien vir Carlimyn. Sien julle volgende jaar definitief weer!

Die beste plek op die oewer om lekker te rus en om groot visse te vang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 117, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a8e89da0417edbccbc8add68d9664692ee453de09370808af4623ae551e8188ed3b412b7bf374983eaa9a981d743f39c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 117 Voortrekker Road Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.658671486677 25.608886778355