Montagu Akkommodasie by Carma Cottage | LekkeSlaap
+5

Carma Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 7, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Carma Cottage is 'n privaat kothuis in 'n lieflike tuin in Montagu geleë, op die eienaar se perseel, omring deur berge. 'n Haarsalon en masseerterapeut is beskikbaar op die perseel en behandelings kan bespreek word.

Dié kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed met perkallinne en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank beskikbaar vir 'n klein kind en 'n TV met 'n DVD-speler. Die kombuisie het basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Carma Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Carma Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piet Retiefstraat 7, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Carma Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 7, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4FLIeUs2Jy6wFF7NjmSqdEM1e2LEYYqaLaI1XwvA89nsrpqiCm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Piet Retief Street Bergsig 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.786292 20.118793
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za