Lawrence Rocks Akkommodasie by Carmel 8 | LekkeSlaap
+20
+20

Carmel 8

Selfsorg
  • Vanaf R847 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 104, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Carmel 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en die visvang-pier vanaf die balkon.

Die eenheid is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en daar is 1 badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en 'n ketel. Die oopplan-leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart bring, maar die koppelpunt is nie geskik vir Explora-dekodeerders nie.

Die leefarea lei na 'n balkon met ingeboude-braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is naby Margate se hoofstrand en restaurante en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Carmel 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marinerylaan 104, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R847
per nag (plek vir 6)
Vanaf R847
per nag (plek vir 6)
Vanaf R847
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 104, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIDJcXOyejtcYjyb65zcykQSUd3KkvntI1rts4yyz8f8qmmKlPZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R847  per nag (plek vir 6) 104 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.866182813859 30.370389942467
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za