Tuinroete Akkommodasie by Carmel Coastal Retreat | LekkeSlaap
+18

Carmel Coastal Retreat

  • Kapasiteit: 208 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaai-pad, Victoriabaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R370 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Carmel Guest Farm is 'n gesinsvriendelike, Christelike konferensiesentrum en vakansieoord net 8 kilometer van George se middedorp en minder as 2 kilometer vanaf die immergewilde Victoriabaai. Dié oord bied verblyf, konferensiegeriewe en trouplekke in 'n rustige, pragtige omgewing.

Ons het verskeie akkommodasie-opsies, van rugsakreisigerskamers en smaakvol versierde en suite-kamers en gesinskamers met balkonne en asemrowende see- en berg-uitsigte in.

Smaaklike, plattelandse geregte word bedien in die eetkamer met sy lieflike uitsig oor hierdie deeltjie van die Suid-Kaapse kus. Die volgende doendinge is beskikbaar op die perseel: staproetes, swem, tennis, kroukie, vlugbal, bordspeletjies, DVD's, 'n pooltafel, tafeltennis en 'n klimraam. Carmel Guest Farm maak voorsiening vir 'n groot verskeidenheid gesinsvakansieprogramme gedurende skoolvakansies asook kerkgroep-retreats.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Carmel Coastal Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Victoriabaai-pad, Victoriabaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Carmel Coastal Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R370
per nag (plek vir 6)
Vanaf R370
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 208 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaai-pad, Victoriabaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMWY1ZTZiLTYzZWEtNDMwOS1iODY2LTcyN2EwY2I0MmM1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R370  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.001010964212 22.533633926651
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za