Opsomming van Resensie
Mareza N - Mei 2022
Gemiddeld
Baie aangename plek om te oornag.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Mareza, ons is bly julle het jul verblyf geniet en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang.
Geseende dag, Marcel en Gezina.
Pauline S - Mei 2022
Gemiddeld
See the stars.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you Pauline always a pleasure to host you.
Kindest regards, Marcel and Gezina.
Marizelle E - Mei 2022
Gemiddeld
Fantasties.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Marizelle, ek is baie bly julle het dit geniet. Geseende dag, Marcel en Gezina.
Lynette V - Apr 2022
Gemiddeld
A relaxed overnight stay in the lovely historic home of hospitable hosts.
Johan S - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustig, gemaklik en vriendelike diens.
Lees meerPierre J - Mrt 2022
Gemiddeld
Slegs een aand oorgebly en die verblyf geniet.
Erika S - Feb 2022
Gemiddeld
Baie skoon, netjies en goed ingerig. Baie vriendelike ontvangs.
Rouxné F - Feb 2022
Gemiddeld
Mooiste plek in Calvinia!
Rietha M - Jan 2022
Gemiddeld
Heerlike rusplek vir reisigers.
Hampie L - Jan 2022
Gemiddeld
Alle verwagtinge oortref.
Sanet E - Des 2021
Gemiddeld
Die vriendelikste ontvang en die heerlikste ontbyt! Baie lekker om daar te kon bly!
Paul W - Nov 2021
Gemiddeld
Vriendelike mense, netjiese plek!
Gert C - Okt 2021
Gemiddeld
Lekker gebly in 'n aangename omgewing.
Carel S - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlik. Vriendelik. Netjies
Hermanus D - Okt 2021
Gemiddeld
Carmel Villa is baie spesiaal en Marcel en Gezina Venter lewer uitstekende kliëntediens.
Dorothy S - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtig, skoon en vol karakter.
Sakkie V - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker gerus.
Barbara R - Sep 2021
Gemiddeld
Most pleasant. Marcel and Gezina extremely welcoming and attentive. Appreciated the tips on where to view the spring flowers.
Lees meerErika D - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige plekkie vir oorslaap en selfs langer. Baie vriendelik ontvang. Verblyf is toegerus met alles wat benodig word.
Hilda B - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik gesellig - heerlike, warm water en warm komberse.
Peter & Margi N - Aug 2021
Gemiddeld
A very pleasant stay with friendly, hospital hosts - delicious breakfast!
Evon S - Jul 2021
Gemiddeld
A charming house with a charming hostess.
Carmel Villa se terugvoer
Dear Evon thank you for the great review and glad you enjoyed your stay.
Kindest regards
Gezina
Adriaan S - Jul 2021
Gemiddeld
Vriendelik.
Nico V - Mei 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam, ontbyt puik.
Emmerentia M - Mei 2021
Gemiddeld
Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Emmerentia dit was regtig aangenaam om jou en Wolf te ontmoet. Ons is regtig bly julle het julle verblyf geniet en vertrou ons sien julle dalk weer in die nabye toekoms.
Geseënde dag Marcel en Gezina.
Pauline S - Mrt 2021
Gemiddeld
Always excellent service - see the stars.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Pauline ons is bly julle het jul verblyf geniet en dit was lekker om jou weer te sien. Hoop julle het die stap geniet en alles het die keer vlot verloop.
Dalk sien ons julle volgende jaar weer.
Geseende dag
Marcel & Gezina
Valentine S - Feb 2021
Gemiddeld
Value for money and comfortable.
Linda R - Feb 2021
Gemiddeld
Goeie oornagpunt op lang pad.
Lydia N - Feb 2021
Gemiddeld
Ideale verblyf in Calvinia.
Adriaan V - Jan 2021
Gemiddeld
Vriendelike diens en netjiese geriewe. Goed geleë.
Beverley M - Jan 2021
Gemiddeld
A very comfortable stay in a very beautiful house with an excellent breakfast!
Lees meerAidene V - Jan 2021
Gemiddeld
Very friendly owner. Enjoyed our stay.
Herman P - Des 2020
Gemiddeld
Baie vriendelik, en dit was heerlik rustig met alles wat nodig was vir n gemaklike oorbly vir 2 nagte.
Deon B - Nov 2020
Gemiddeld
Wonderlike, lekker gemaklike, skoon eenheid. Swembad en braai area was 'n bonus!
Ruby B - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik oornag.
Lettie J - Sep 2020
Gemiddeld
Die selfsorgeenheid was skoon en goed toegerus. Die bestuurspan het ons vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Lettie ons is bly jul het jul verblyf geniet en dalk sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Seen vir julle,
Marcel & Gezina
Anna T - Sep 2020
Gemiddeld
Fantastiese verblyf! Baie aangename en vriendelike eienaars! Baie gerieflike verblyf! Sal weer daar gaan bly!
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Anna ons is bly jul het jul verblyf geniet en dalk sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Seen vir julle
Marcel & Gezina
Dries C - Aug 2020
Gemiddeld
Was lekker.
Rudolph D - Feb 2020
Gemiddeld
Gasvry, lekker geslaap en heerlike ontbyt!
Anthony S - Feb 2020
Gemiddeld
Absoluut professionele instansie, het buite die norm gegaan om my gelukkig en gerieflik te hou.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Absolute professional establishment - went beyond the norm to keep me happy and comfortable.
The owners have discovered that perfect balance of service and product that provide customers with that feeling of home away from home.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Carmel Villa se terugvoer
Dear Anthony, it is great to hear that you enjoyed your stay. We also loved having you as our guest and enjoyed our chats.
Hope to see you soon.
Kindest regards,
Marcel & Gezina
Marietjie D - Jan 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs met buigbare in- en uitkloktye. Netjies en skoon. Die swembad and braai-area is pragtige oase!
Jani M - Jan 2020
Gemiddeld
Rustige nag by Carmel Villa.
Leanie V - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was 'n goeie oornag =stop vir 'n lang reis.
Hesta L - Jan 2020
Gemiddeld
Aangenaam, netjies, alles was jy nodig het.
George M - Jan 2020
Gemiddeld
Very nice and interesting establishment with great history.
Callie C - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Riaan N - Des 2019
Gemiddeld
Fantasties, skoon en gerieflik.
Lees meerCarmel Villa se terugvoer
Baie dankie Riaan, ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en om julle hier te hê. Gesëende dag Marcel.
Annemieke O - Nov 2019
Gemiddeld
Rustige gemaklike oorslaap.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Annemieke, ons is baie bly jul het jul verblyf en ete geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en om julle hier te hê. Gesëende dag Marcel.
Willie A - Okt 2019
Gemiddeld
Smaakvol uitgerus en puik.
Pauline S - Sep 2019
Gemiddeld
Enjoyed superb hospitality, thank you!
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Pauline, dit was weereens baie lekker om jou te kon ontvang en ook om jou seun te kon ontmoet.
Gesëende dag
Marcel en Gezina
Alicia V - Sep 2019
Gemiddeld
Carmel Villa is topa!
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Alicia, dit was baie lekker om julle te kon ontmoet en bly julle het jul verblyf geniet.
Geseënde dag
Marcel & Gezina
Coreen V - Aug 2019
Gemiddeld
Alles wat nodig is.
Susan B - Aug 2019
Gemiddeld
Ons is gasvry ontvang en het lekker gekuier.
Patricia J - Aug 2019
Gemiddeld
Absoluut wonderlik!
Carmel Villa se terugvoer
Beste Patricia,
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang.
'n Geseënde dag vir jou.
Groete,
Marcel en Gezina
Sienta F - Jul 2019
Gemiddeld
Perfekte keuse vir oornag tussen Kaap en Kgalagadi.
Nelia (dominic) M - Jul 2019
Gemiddeld
Vriendelik verwelkoming en gasvryheid.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly welcome and hospitality.
The owners are very friendly and hospitable, I was unfortunately not able to stay for the breakfast which sounded amazing.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you, Dominic, it was really nice to have you with us. Regards to Nelia and also all the best for the competition.
Kindest regards,
Marcel and Gezina
Jessie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Gasvrye mense en heerlike ontbyt.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Jessie, dit was so lekker om julle te kon ontvang en ook vir die lekker geselsies. Ons hoop die plantjie maak sommer baie kleintjies. Geseende dag. Marcel en Gezina.
Pauline S - Mrt 2019
Gemiddeld
See the stars.
Wendy C - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekende diens.
Althea V - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlik geslaap & ontbyt was baie lekker.
Lisette I - Jan 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly, sal weer kom.
Elizma K - Jan 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik daar gebly, gasvry, geen klagtes.
Hermien S - Des 2018
Gemiddeld
Baie lekker en gerieflik met goeie en vriendelike diens.
Elfred F - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker en gerieflik met goeie en vriendelike diens.
Coreen V - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Sandra H - Sep 2018
Gemiddeld
Huis pragtig. Eienaars baie vriendelik.
Hugo R - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Frans L - Sep 2018
Gemiddeld
Topklas!
Charmaine B - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtige plek, fantastiese host.
Willem C - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtige plek, met vriendelike gasheer en gasvrou wat persoonlike diens gee.
Jeanette C - Aug 2018
Gemiddeld
Very helpful owners who made us feel welcome.
Riet V - Aug 2018
Gemiddeld
Bekostigbare, gerieflike en sjiek verblyf.
Louise V - Jul 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Tony K - Jul 2018
Gemiddeld
Wonderlike oornagstop in 'n baie interessante huis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Wonderful stopover in a very interesting home.
We stopped over in Calvinia en route back from Johannesburg. We have stayed elsewhere before in the town, but this spot is absolutely wonderful. A classic historical house, wonderful hosts and an amazing breakfast.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Annelize L - Mei 2018
Gemiddeld
'n Wonderlike skat in Calvinia.
Marietjie H - Mei 2018
Gemiddeld
'n Prentjiemooi huis om in te kuier.
Berdine V - Apr 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Berdine, dit was lekker om jou te ontmoet. Ek vertrou jy het veilig gereis en is weer veilig by die huis.
Geseënde dag,
Gezina
Pauline S - Apr 2018
Gemiddeld
Beautifully furnished and clean.
Jani M - Apr 2018
Gemiddeld
'n Absolute juweel!
Valerie S - Feb 2018
Gemiddeld
Vriendelik en rustig.
Dan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netjies, aangenaam en vriendelike ontvangs.
Madeleen D - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was 'n skoon, netjiese kamer met baie vriendelike gasheer/vrou en die ontbyt was besonders!
Mirna M - Des 2017
Gemiddeld
Regte egte Noord-Kaapse gasvryheid.
Liezel L - Des 2017
Gemiddeld
Lieflike plek met lieflike mense.
Wynand D - Okt 2017
Gemiddeld
Baie ruim, gerieflike verblyf! Baie dankie!
Anke J - Okt 2017
Gemiddeld
Meer as genoeg.
Linda K - Sep 2017
Gemiddeld
Warm ontvangs in ’n pragtige huis, gerieflike kamers en ontbyt wat jy nie moet mis nie.
Bennie V - Sep 2017
Gemiddeld
Heerlike verblyf in 'n ou, romantiese huis.
Suzette V - Jul 2017
Gemiddeld
Fantastiese gasvryheid en heerlike ontbyt!
Nicolaas V - Jul 2017
Gemiddeld
Lieflike beddens en warm ontvangs.
Adele K - Mei 2017
Gemiddeld
Pragtige huis en dekor en wonderlike gasheer en gasvrou!
Danielle T - Mei 2017
Gemiddeld
Baie lekker verblyf in Calvinia!
Welma P - Jan 2017
Gemiddeld
Aangenaam en lekker oornag.
Jan J - Jan 2017
Gemiddeld
Baie lekker geslaap.
Florette V - Okt 2016
Gemiddeld
Baie baie lekker verblyf, gashere en dorp.
Wilma F - Sep 2016
Gemiddeld
Wat 'n positiewe ervaring!
Maggie B - Aug 2016
Gemiddeld
'n Antieke huis vol geskiedenis met gasvrye eienaars wat in al jou behoeftes wil voorsien met puik dienslewering.
Chtis C - Aug 2016
Gemiddeld
Aangenaam en gerieflik.
Eddie & Sarah D - Mei 2016
Gemiddeld
My wife and I enjoyed our stay, it was wonderful.
Lees meerCarmel Villa se terugvoer
Thank you Eddie and Sarah! It was both a pleasure and a delight to have you arrive as guests and leave as friends. You are always welcome in our home and we most sincerely hope to see you in Calvinia soon; not as visitors, but as new inhabitants of our town. We pray that your retirement plans materialise with countless blessings.
Janette D - Jul 2015
Gemiddeld
Carmel Villa is the ideal place for a night or two - comfortable and friendly.
Darell W - Mrt 2015
Gemiddeld
Die mooiste dorpie ooit.
Rona V - Des 2014
Gemiddeld
Aangename verblyf.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom