LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carmel Villa | LekkeSlaap
+44

Carmel Villa

67 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Carmel Villa B&B or Self-catering is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadslewe of onderweg is na die Kgalagadi.

Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-dubbelkamers en 2 selfsorgchalets. Die en suite-dubbelkamers is in die hoofhuis, waarvan twee kamers en suite-badkamers het en die ander een 'n aparte badkamer. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, lugversorging en elektriese komberse.

Die 2 selfsorgchalets is apart vanaf die hoofhuis. Chalet 1 het 'n dubbelbed en Chalet 2 beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Elke chalet het 'n kombuisie en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot DStv, WiFi, 'n plonspoel en veilige parkeerplek.

Carmel Villa is stapafstand vanaf 2 restaurante, die inligtingskantoor en die middedorp. Ander nabygeleë doendinge sluit voëlkyk, fietsry, begeleide voetslaan en bergfietsry in. Plaaslike besienswaardighede sluit die Calvinia Museum, die Akkerendam Natuurreservaat, Die Boekhuis en die Hantam Vleisfees wat elke jaar in Augustus plaasvind, in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Carmel Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Carmel Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmOTViMjVlLTRmOGMtNGVjNS1hYzQ0LWExY2I0ZGI1NGJkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 67 5 1 5 19 Pastorie Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.474972222222 19.769944444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!