Carmichael Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Ons gastehuis is 'n stylvolle Victoriaanse herehuis teen die hange van Duiwelspiek met Tafelberg as die agtergrond. Yves, Valérie en hul dogters Chloé en Charlotte sal seker maak dat jy absoluut tuis in hul gastehuis voel.

Die oorspronklike vensters, houtvloere en Victoriaanse vuurherd is goed in stand gehou en dra by tot die bekoring van die gastehuis. Akkommodasie word in 6 smaakvol-versierde kamers met en suite-badkamers gebied.

Ontbyt word in die sonkamer of op die veranda bedien. Gaste kan ook die rustige tuin geniet of langs die swembad op 'n sonstoel ontspan.

Die gastehuis is stapafstand vanaf die Universiteit van Kaapstad, die Groote Schuur-hospitaal, die Baxter Teater, en slegs 15 minute vanaf die middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe, met maklike toegang tot die hoofpaaie.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Switsers

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Carmichael Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 940 R1 552 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za