Sunridge Park Akkommodasie by Carnation Self-catering | LekkeSlaap
+11

Carnation Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carnationlaan 9 , Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Carnation Self-catering bied ontspanne, gesofistikeerde selfsorgverblyf in Sunridge Park en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 en bied ‘n oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Die kamer het ‘n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het ‘n groot stort met ‘n ingeboude sitplek en handrelings, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Carnation Self-catering is naby Port Elizabeth se geriewe, trekpleisters, winkels en hospitale. Dit bied ook maklike toegang tot die N2 tussen Kaapstad en Oos-Londen.

Slaapplek

’n Bespreking by Carnation Self-catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Carnationlaan 9 , Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carnationlaan 9 , Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwbKziMqkv0roIeEg8ohBaTXQWbPfs7IoQUoTKQz48ryIvycmCt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 9 Carnation Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.95133 25.53491
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za