Carnika

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Carnika is in Kathu en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkel en restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir paartjies of enkelreisigers. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook elk 'n privaat badkamer en lugversorging.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die perseel is sentraal geleë en is naby die Lenmed Hospitaal en die bekende Sishen-gholfbaan. Dit is ook na aan die Kumba-myn.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Carnika gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za