Middelburg Akkommodasie by Carochalet | LekkeSlaap
+38
+38

Carochalet

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R260 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Walt-straat 86, Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Carochalet is in Middelburg in die Oos-Kaap. Dit is in die middel van Suid-Afrika en is 'n ideale oornagstop.

Verblyf is beskikbaar in 6 basiese selfsorg-eenhede en 5 ongemerkte kampplekke.

Die eenhede het óf 'n dubbelbed óf driekwartbeddens. Elke eenheid het 'n kombuisie, sitarea en 'n privaat badkamer. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Daar is 3 kampplekke met skaduwee. Daar is 2 ablusiegeriewe, 'n kombuisie en 'n klein gemeenskaplike sitarea met 'n TV.

Daar is 2 swembaddens op die perseel en een daarvan is 'n kinder-swembad. Gaste kan die gemeenskaplike lapa gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is 'n wasgoeddiens beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Carochalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van Der Walt-straat 86, Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Carochalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Walt-straat 86, Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3mBSXNxhqgrUYM8Fm9RkzokuwPLJUUUOtCr7SptA2vRs3Fq0Nh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R260  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 86 Van Der Walt Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -31.493003940579 25.000212068787
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za