Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carole's Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Breeze 61, End-straat 79, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Carole's Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, sowat 5 km van Hermanus se middedorp af.

Dié kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, oopplan-sitkamer en -eetarea en 'n privaat tuintjie. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en aparte stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, en kookgerei. Daar is 'n stoepsambreel in die klein eetarea in die tuin.

Die huis het 'n sonkragstelsel en 'n gaskookplaat sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

'n Wasmasjien, tuimeldroër, haardroër, strykyster en -plank, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek vir 2 motors word voorsien. Strandhanddoeke, sambrele en strandstoele is ook beskikbaar vir diegene wat 'n draai by die strand wil maak.

Doendinge in die omgewing: swem, kajak, walviskyk, gholf, haaihokduik en snorkel. Besienswaardighede: Sandbaaistrand, Fernkloof Natuurreservaat, Maanschynkop Natuurreservaat, die Hemel en Aarde-vallei en Grotto-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Carole's Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Carole's Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Ligging

  • Ocean Breeze 61, End-straat 79, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Carole's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Breeze 61, End-straat 79, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72510e01d0b03ff61008422930d69d318abd6c0e429c1a0edc6353bd2ddb626535bf9a246d92df9304524cf5f01826919d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 61 Ocean Breeze 79 End Street 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41854456805 19.202965815477
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem