Carolmarks

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Carolmarks is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Marloth Park geleë is.

Hierdie vierslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 mense en 2 badkamers. Dit is stapafstand (700 m) vanaf die uitkykpunt by die Krokodilrivier. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en beskik oor 'n dubbelbed. Die 3 kamers op die grondvloer bestaan uit 2 kamers met 'n dubbelbed en 'n kamer met 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die huis beskik ook oor 2 ontvangskamers, 'n sitarea op die onderste verdieping, 'n TV-kamer op die boonste verdieping en 'n oopplan-kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n ysmasjien, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n strykyster. Die kombuis het ook lugversorging.

Die buite-area het 'n groot tuin, 'n gazebo met eetplek, 'n braai-area en 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Gaste kan ook van die boonste dek af uittuur oor die wild in die omgewing, die gasbraai gebruik en etes by die etenstafel op die dek geniet. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar, waarvan een staanplek 'n onderdakparkeerplek is.

Slaapplek

'n Bespreking by Carolmarks sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Carolmarks gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 050 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false