Selection Beach Akkommodasie by Caro's Cove | LekkeSlaap
+6
+6

Caro's Cove

Selfsorg
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newsel-weg 27A, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Caro's Cove is 'n gesinsvriendelike huis in Umdloti Beach. Die vakansiehuis is 220 m vanaf die strand en 'n paar minute vanaf winkels en restaurante.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer is in die solder en dit het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank.

Die huis het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander basiese toerusting toegerus is. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n gedeeltelike see-uitsig oor die dakke en boomtoppe.

Die eiendom het ook 'n omheinde tuintjie met 'n motorafdak vir 2 voertuie. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Caro's Cove sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Frans
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Newsel-weg 27A, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newsel-weg 27A, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a1fb1598c6b0c86885d2b371b45baf0d4061939c168b977da587106a962ad14c1c131fca833fe153c6e5532e651718b53e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 8) 27A Newsel Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.678338143092 31.112402711639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za