Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carpe Diem

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Carpe Diem
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Deon D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Gesin met tieners

Great little gem.

Had a lovely stay. Great sea view! Nice and quiet area, just like we prefer it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gekuier daar. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix M

Puik diens, en lekker gerus!

Ons het verskriklik lekker gebly. Plekkie is mooi en die tannie wie se plek dit is, is awesome. Sy het ons dadelik laat tuis voel en is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René L
Gesin met tieners

Heerlik stil en veilig. Uitstekende gasvrou. Netjies. Naby die strand.

Baie lekker gebly by Carpe diem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Ontspannend. Rustig. Wonderlike gasvrou.

Ons 3 vroue het verskriklik lekker gekuier. Dankie Hendrina vir jou hulp en bystand tydens my "ongelukkie". Jy was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Isabel O
Gesin met tieners

The cottage was spacious and has a nice sea view.

The stove in the cottage did not function properly neither did the microwave so I might as well have booked into a bed and breakfast or hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carpe Diem se terugvoer

If I knew I would have replaced it. It was not mentioned to me or I would have sorted it out immediately as they were great guests.

Carpe Diem
Fatima L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima L
Saam met vriende

Absolutely beautifully located. Breath taking sea view from the patio. The place is serene and within walking distance to the beach.

I loved the location and the patio with comfortable seating and lovely sea views. Host was wonderful, friendly and very helpful. Highly recommended. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing service. Lovely view.

Lovely owner and the view was fabulous!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Fasiliteit was skoon en netjies en naby die strand, met alles wat nodig is binne bereik. Heerlike kuierarea op stoep met see view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric S
Gesin met tieners

Uitstekende uitsig vir min geld!

Asemrowende uitsig met uitstekende gashere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rick D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek

Was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Everything was perfect, close to the beach, and restaurant owner was very friendly. The rooms are perfect with a nice view of the ocean. Will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sterk aanbeveel.

Alles was perfek, naby die strand, en die restauranteienaar was baie vriendelik. Die kamers is perfek met 'n mooi uitsig oor die see. Sal beslis weer daar oornag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison H
Saam met vriende

Awesome and will definitely be back.

I loved it at Carpe Diem, was so nice to sleep with the sound of the crashing waves almost on your doorstep, was just amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elni C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elni C
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly, dit was regtig lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike K

Perfect for what we needed with my son playing music at Sibaya. Friendly host, clean and practical.

Friendly helpful host, clean and practical and a beautiful full sea view.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annari V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari V
Saam met vriende

Sielerus by Carpe Diem.

Carpe Diem het ons verwagtinge oortref met 'n pragtige 180 grade-uitsig op die oseaan en 'n heerlike stoep om te braai of net 'n boek te lees. Die woonstel se dekor was smaakvol en baie netjies en skoon. Die kombuis was ook goed voorsien. Ons sal vir seker weer by Carpe Diem kom wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Enkelreisiger

Very convenient, comfortable and stunning location!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Enkelreisiger

Enjoyed my stay there especially because of the perfect location so close to the beach.

A really comfortable place for a peaceful getaway and so close to the beach. The kitchen was well fitted out with everything needed, comfortable furnishings. For the price though I would have expected a separate bedroom rather than having bedroom, lounge and kitchen all in one large room. But nevertheless comfortable and perfectly adequate for a few days private stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Heerlik rustig.

Ons het heerlik gerus en die uitsig is asemrowend. Strand is net 'n klipgooi weg en dit is baie veilig. Alles wat benodig is in die woonstel en baie netjies. Ons kom definitief weer terug. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enslin N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustyd.

Ons het heerlik gekuier en gerus. Uitsig oor die see en naby alles. Gaan beslis weer daar kuier

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Kalmerend.

Heerlike plekkie, see te sien en te hoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D
Gesin met klein kinders

Lekker privaat.

Dit was rustig, veilig en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucretia A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansieverblyf!

Fantastiese see-uitsig en ligging, weg van die warboel! Skoon, netjies en heerlik ruim. Sou dalk net 'n geriefliker braai-area verkies. Ons het baie welkom gevoel en sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met vriende

Baie oulike plekkie, met hangmat en uitsig op die see.

Dit is 'n baie oulike plekkie en goed geleë. Daar is 'n hangmat en dit is naby die see, so jy kan vanaf die stoep uitkyk op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette G

Uiters sleg!

Die omgewing was baie mooi, maar die verblyf het uiters sleg uitgedraai. Die woonstel het na riool gestink en ek kon nie slaap weens die slegte reuk nie. Soos die nag omgegaan het het die reuk al hoe erger geword. Ek moes ook baie vroeg opstaan om betyds by die lughawe te kon wees, maar gelukkig was die alarm nie nodig nie want ek het nooit behoorlik kon slaap nie! Die beligting op pad na my motor was afwesig! Daar is geen ligte om die paadjie te verlig nie en ek het myself amper voos geval. Die hekkie aan die einde van die paadjie kon nie groot oopmaak nie weens 'n ander voertuig wat dit geblokkeer het en ek het vreeslik gesukkel om my tas verby die klein opening te kon kry. Ek sal dus nooit weer hier bly nie! Sal dit ook nie aanbeveel nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Baie gerieflik gebly by Carpe Diem. Ligging is onverbeterlik! Sal hulle definitief weer besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer

Dankie vir 'n wonderlike aand, was wel net een aand, maar baie ontspanne gevoel vandat ons daar aangekom het. Was vriendelik gegroet en sal wel weer soontoe gaan en die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelda V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelda V
Gesin met klein kinders

Netjiese, gemaklike verblyf vir 'n lekker see-vakansie saam met die kinders!

Verblyf was baie gemaklik vir 'n lekker paar dae by die see. Hoewel die geriewe nie modern is nie het dit steeds in ons behoeftes voldoen. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Strand lekker naby geleë vir 'n stappie en die swemstrand net 5 minute se ry weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanja S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Wil nou net see toe trek!

Die pragtige eenheid was so skoon en netjies toe ons daar kom. Jy kan Hendrina se liefde en hand in die hele woonstel voel. Die see-uitsig is asemrowend en ons het in die aand net op die stoep gesit en na die see gekyk. Jy kan die see hoor in jou slaap ... Dit was amper soos moeder natuur se eie narkose. Ons het lekker gerus maar 'n naweek is regtig te kort. Sal dit beslis aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lang naweekwegbreek.

Pragtige, pragtige plek. Heerlike verblyf. Die gaafste en vriendelikste gasvrou. Ek sal graag weer soontoe kom. Jammer die kussings was so baie hard. Ek bring gewoonlik my eie saam, maar nie plek op die vliegtuig nie. En ons het vergeet om handdoeke saam te bring! Badkamer se een lig was uit, maar dit was darem baie romanties. 'n Rakkie in die stort sal ook help. Maar weereens... dit was fantasties. Baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desire O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees!

Ons was baie vriendelik verwelkom. Daar is net nie skottelgoedsepies om skottelgoed te was nie. Oor die algemeen was dit baie baie lekker ons het lekker ontspan en sal regtig weer gaan! Dit was baie rustig! Die honde kinders het dit gate uit geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is 'n ou huisie wat netjies gehou word.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Wooneenheid ruim en gerieflik. Pragtige uitsig oor die see vanaf die balkon. Alle geriewe beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizanne K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizanne K
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie lekker vir klein kinders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L
Gesin met klein kinders

Ek sal enige tyd hierdie plekkie aanbeveel, veral as jy kleiner kinders het.

Baie lekker en rustig - baie lekker plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en goeie vriendelike diens gekry.

Ongelooflike uitsig. Vriendelike en behulpsame gashere. Skoon en netjies en alles wat mens nodig het beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ja definitief!

Puik kommunikasie. Ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Netjies en baie skoon. Het skottelgoedseep en bietjie koffie, tee, suiker en melk gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde-laan 3, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsC0NChMx1qPXxmfVX5m0HveF0HKgO3auT8kpX3rQSgjvGGtRm1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 3 Sixth Avenue Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.682293943299 31.111733236771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem