Carpe Diem Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State President CR Swart-laan 13, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (vir 10 persone)
Beskrywing
Carpe Diem Guest House is ’n volledig gemeubileerde selfsorg-vakansiehuis in Brenton-on-sea, ’n oord by die see naby Knysna. Die huis is naby die strand, natuurreservate, die strandmeer en berge.
Carpe Diem bied slaapplek aan tot 10 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n gedeeltelike see-uitsig. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde een het 4 enkelbeddens. Die vierde kamer beskik oor ’n dubbelbed.
Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore. Die sitarea lei na ’n houtdek en het ’n TV met DStv en 'n kroegarea. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is parkeerplek in ’n dubbel-toesluitmotorhuis.
Daar is verskeie besienswaardighede soos Brenton Butterfly Natuurreservaat, Tuinroete Nasionale Park, veilige swemstrande, en gholfbane in die omtrek. Doendinge in die area sluit swem, visvang, valskermsweef en sandplankry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Carpe Diem Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- State President CR Swart-laan 13, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State President CR Swart-laan 13, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom