Carpe Diem House
Opsomming van Resensie
Marinda O - Jan 2020
Gemiddeld
Eenheid beskik oor basiese geriewe.
Gary F - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker, veilig, netjies.
Nerina C - Nov 2019
Gemiddeld
Aangenaam en huislik.
Carpe Diem House's terugvoer
Baie dankie Nerina. Ons is baie bly dat jy, jou verblyf met ons geniet het. U besoek aan ons huis was ons plesier.
Groete, Michelle.
Trudie F - Aug 2019
Gemiddeld
Stoepsit op sy beste.
Carpe Diem House's terugvoer
Baie dankie Trudie,
Ons is baie bly julle het 'n gooie verkansie gehad.
Ons sal 'n plan maak om die spieël en lig probleem op te los.
Nogmals baie dankie.
Henné F - Jul 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Frikkie O - Jun 2019
Gemiddeld
Die verblyf was fantasties.
Elize V - Nov 2018
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike ervaring.
Alta B - Jun 2018
Gemiddeld
Wonderfully comfortable stay.
Carpe Diem House's terugvoer
Thank you for your kind words Alta.
We enjoyed having you stay with us and we hope to see you again some day in the future.
Willie M - Jun 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Carpe Diem House's terugvoer
Ons is baie bly dat jy jou verblyf met ons geniet het.
U besoek aan ons huis was ons plesier.
Jan S - Mrt 2018
Gemiddeld
Nice clean and comfortable stay-over in Knysna, walking distance to CBD and a short drive to the Knysna Waterfront.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 37, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom