Carpe Diem House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Carpe Diem House is 'n historiese huis wat meer as 170 jaar oud is. Dit is een van die oorspronklike huise van Knysna.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n Sealy-matras en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ingeboude kas en 'n plafonwaaier. Dié karaktervolle eenslaapkamerwoonstel het 'n groot privaat sitkamer. Die sitkamer het 'n houtvloer en 'n hoë plafon met 'n waaier. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 addisionele gaste.

Gaste kan die braaigeriewe op die perseel gebruik. Die woonstel het fantastiese sekuriteit en 'n omheinde stoep in 1 van die oudste buurte in Knysna. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie of waentjies op die perseel agter geslote hekke. Die gimnasium by die Royal Hotel bied daaglikse lidmaatskap en het 'n verhitte swembad en is in dieselfde straat.

Carpe Diem House is stapafstand van restaurante, winkels en die dorp af. Dit is naby al Knysna en die omliggende omgewing se besienswaardighede. Dit is by die straat op vanaf Knysna se oorspronklike Anglikaanse Kerk, Katolieke Kerk en 'n evangeliese kerk. Dit is ook stapafstand vanaf die Metodiste- en NG-kerke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Carpe Diem House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za