LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carriage House | LekkeSlaap
+14

Carriage House

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir Carriage House
Netheid
4.0/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.2/5
Ilze  - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beproewend.

Voertuig toegang is baie moeilik. Het aandag nodig. Die elektrisiteits punte is 'n probleem. Die TV het glad nie gewerk nie. Kombuis te klein vir die hoeveelheid mense.

Dawie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dawie M
Gesin met tieners

Teleurgesteld in verblyf; goeie ligging.

Die advertensie lees: private binnehof. Dis ‘n leuen. Die hoofhuis se binneleefarea se vensters kyk uit op die binnehof wat die enigste buiteleefarea vir hierdie plek is. Dit is nie ‘n privaat area nie, wat maak dat hierdie plek geen privaat braai/buite-onthaalarea het nie. Jy kan netsowel saam met die hoofhuis se okkupeerders braai terwyl hulle in hulle huis sit. Dít gekombineer met die ‘kitchenette’ (waar slegs een mens op ‘n slag kan staan) maak dat self-catering nie werk nie.

Carriage House's terugvoer

The guest who wrote this came as part of the guests who booked the main House and the cottage together. I dealt only with the lady who booked and had no control over who slept where. .
Water was cut off at times in the town regularly by the municipality, which inconvenienced us all.
The photo's of Carriage House are freely available in my advertisement, has the guest of the booking guest looked at them for clarity ? A pity.

Carriage House
Steff S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steff S
Gesin met tieners

Over promised, under delivered.

No Wi-Fi at all, no TV til day 2, nobody there to meet us when we arrived, the promised daily cleaning service arrived on day 3, and then not at 09h00 as arranged, but at 10h45. Eclectic mix of kitchen supplies, very limited supply of hot water.

Carriage House's terugvoer

Good afternoon,

Guests are advised to contact us before arrival to make sure that we can meet them and give them their keys. I did advise the guest that the cleaning staff only service the unit upon arrangement as not all guests want a cleaner underfoot every day.

There is no supervised daily cleaning; laundry services available. We were not aware of the broken TV, upon being advised of this we immediately sent a technician to fix the issue. The Wi-Fi was not working at the time. I broke my right upper arm the night before their arrival, I was however always on standby. The kitchenette features a kettle; toaster, full stove, fridge and deep freeze, we also provide a gas light in case the power goes out.

Kindly
Lottie

Carriage House
Fox W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fox W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Lottie Brink se gasvryheid en vriendelikheid het regtig beïndruk. Het lekker privaat gebraai en baie lekker gekuier.

Tania P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tania P

Lekker, maar nie die beste nie.

Die blyplek was lekker, maar gasvrou se wekker het ons wakker gemaak.

Carriage House's terugvoer

Good day,

Thank you for your review.
The alarm did only go off one morning, after which I made sure it was in my bedroom.
Please could you advise on how we can improve our customer service as the establishment is on a self-service basis?
Bedding and towels are changed after 4 nights, as you only stayed 4 nights this was not necessary.
Cleaning is available on request at the going rate at an additional cost. Unfortuanlty you never requested this service.

Kind Regards
Lottie Brink
Carriage House
Kenton-on-Sea

Carriage House
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-straat 36, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzZDczNmEzLWE2ZWMtNDQ3ZC04NDYzLTdkNjAwOWFiNGQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 36 Vasco da Gama Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.684572381407 26.67630136013
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!