LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carrick-a-Rede 5 | LekkeSlaap
+12

Carrick-a-Rede 5

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 88, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R778 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Carrick-a-Rede 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks sowat 200 m van die strand in Margate af.

Die duplekswoonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, diepvrieskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n stoep met 'n houtskoolbraai. Daar is 'n motorhuis met parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Carrick-a-Rede 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Carrick-a-Rede 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 88, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Carrick-a-Rede 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R778
per nag (plek vir 8)
Vanaf R778
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 88, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d31433ac013c28fc29c69c82ef3ed788792daf4242ad3a6e07b94bbe2ace3cdb3c8b00ca6ca697229edb3fb1e1963dab0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R778  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 88 Lilliecrona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.853972 30.382028
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!