Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carrick-A-Rede 1

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Carrick-A-Rede 1
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Aneesa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aneesa M
Gesin met klein kinders

Amazing holiday.

Great stay. Beautiful setup overlooking the ocean. My family was very pleased with the cleanliness. I was only not happy with the bedding; it could be upgraded and blankets should be provided to avoid any smell. I was surprised by the R900 handling cost; it's a bit too steep in terms of cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Archie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie P
Saam met vriende

It was a wonderful stay, right on the beach.

Pleasant atmosphere. Good, clean, spacious accommodation. Booking was a breeze.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Dear Archie,

Thank you very much, we are very glad you enjoyed our sea house. Know you are always welcome! Sea greetings, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Kobus B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Gesin met tieners

Baie netjies en gemaklik.

Ons was bietjie ontkant gevang gewees met 'n R900 se admin fooi wat nie in die advertensie was nie. Ek persoonlik dink R900 vir admin fooi is bietjie rof.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Goeie dag Kobus,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons see-huis te geniet. Weet julle is altyd welkom.

Die kwotasie wat jy ontvang het, het in die 'Huis Reëls' verduidelik watter ekstras daar is. Hiermee vra ons verskoning indien jy nie dit so ontvang het nie, daar was 'n fout met jou aanvanklike e-pos adres in Botswana, weereens jammer daarvoor.

See-groete, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Debbie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Gesin met tieners

Was so lekker teen die see.

Rustige omgewing. Heerlik om met die geluid van branders aan die slaap te raak. Manaba se strand is puik. Het niks meer nodig, oulike woonstel. Lekker stoepie. Sal weer wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Debbie, baie dankie.

Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet.
Weet julle is altyd welkom.

See-groete, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met klein kinders

Puik.

Goeie waarde vir geld. Baie goed ingerig met alles wat mens nodig het, niks kort gekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Jan, baie dankie. Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom. See-groete, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, stil en rustig.

Baie lekker gekuier, geen geraas. Moet net eie toerusting saambring of koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Johan, Baie dankie. Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet. Vir higiëne veiligheid en spesifiek Covid-19, is dit net die beter keuse om eerder jou eie braai rooster saam te neem, soos verduidelik op die informasie e-pos. Weet julle is altyd welkom. See-groete, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Cheryl M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M
Gesin met tieners

Very well equipped. Excellent location.

A bit of wear-and-tear on the property but this was minor. Well equipped and plenty of space. Stairs not suitable for elderly/infirm. Excellent place for families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Dear Cheryl, thank you very much, we are very glad you enjoyed our sea house. Know you are always welcome! Sea greetings, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Robert D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en aangename omgewing.

Verblyf was in redelike netjiese toestand. Beveel egter opknapping in sommige areas o.a. deurhandvatsels, vensters wat nie kan oopmaak vanwee gebreekte vatsels. Dit kan nogal warm raak met loadshedding. Geen beheer oor bure wat sterk rook deur sitkamervenster laat kom. Andersom dus redelik sentraal aan ander besienswaardighede, besoekpunte, strande, winkels, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Billy,
Baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom.
See-groete, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Beatrice S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plek met die beste uitsig.

Dit is so nice plek en op die regte plek. Uitstekende vakansieblyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Beatrice,
Baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom!
See-groete,
Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Paul B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Gesin met klein kinders

A lovely vacation with lots of space.

Lovely place with an amazing beach view, wish we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Dear Paul, thank you very much, we are very glad you enjoyed our sea house.
Know you are always welcome!
Sea greetings, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Marina F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F
Gesin met klein kinders

Baie goed geleë, verblyf vir 'n gesin met kinders.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Marina,
Baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom!
See-groete,
Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Marlene C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Gesin met tieners

Absolutely beautiful and convenient.

The beach is at your front door. Easy braai. Beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Dear Marlene, thank you very much, we are very glad you enjoyed our sea house. Know you are always welcome! Sea greetings, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Frieda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die lekkerste vakansies nog ooit.

Die seehuisie is amper reg op die strand, met 'n ingeboude braai op 'n groot onderdakstoep. Jy kan dus lekker langs die braaivleisvuur sit en van links na regs lekker oor die see uitkyk sonder enige iets wat jou sig versteur. Pragtig en smaakvol ingerig in die leefareas sowel as slaapareas. Daar is 'n toilet en 'n stort onder wat baie gerieflik is. Jy hoef dus nie heeltyd boontoe te hardloop as jy die gesinsbadkamer bo wil gebruik nie. Kombuiskaste is smaakvol ingerig en daar word voorsiening gemaak vir genoeg gaste. Daar is genoeg gemaklike slaapplek vir 8 gaste, met mooi houttrappe wat jou boontoe lei. Die plekkie is regtig baie mooi, presies alles wat mens soek vir 'n seevakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Frieda, baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom! See-groete, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Rachel P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was verder lekker.

Skottelgoedwasser werk glad nie en het sleg geruik. Baie van die items op die lys is nie in plek nie, soos 'n broodrooster, yskas se deur het geen rakke ingehad nie, sitkamerligte het nie gewerk nie. Agent het net die ligte kom regmaak. Los matte was vreeslik vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Rachel, baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom! See-groete, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Debra V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra V
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik!

Maklike, naby stap na die hoofstrand, reg oorkant 'n groot getypoel en rotse waar die kinders heerlik klim en klouter en verken in die poele. Akkommodasie bied gemaklike banke, sinlike kombuis en netjiese slaapkamers, asook 'n heerlike stoep met braai wat uitkyk oor die see. Wat meer het mens nodig? Dit was heerlik baie dankie, sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Debra, baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom! See-groete, Zelna.

Carrick-A-Rede 1
Arrie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Arrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was a rip off for the price.

The TV was not working and no attempt was made to fix it. The braai that was "ready" to use did not even have a grid to use, and then I was told to supply my own. You have to use bricks to adjust the height. The administration fee which is non refundable was never mentioned in the advert and was only fine print and not on the original invoice. The bedside lamp was not working. The bottom toilet smelled like a sewerage pit after the second day, it was sprayed just before we got there to cover the smell. The floors were not clean. walking bare feet in the flat your feet would be black after 5 minutes. The owner spoke to me as if I was a kid when confronted with the problems. Maybe the owners should pay the levies on the property and not have court summonses in the file with the check lists for the customers to see. The shower water is difficult to control and the water temperature varies and makes a noise while being used. At over a R1000-00 per night that I paid it was not even close to being up to standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biance R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Biance R
Gesin met klein kinders

Goeie ligging maar swak onderhou.

Alhoewel hierdie woonstel op 'n goeie ligging is, word hierdie plek glad nie onderhou nie. Die algemene higiëne is skokkend. Ons moes die woonstel met kakkerlakke en vuil meubels deel. Die dakwaaiers is swart aangepak. Die oond en wasmasjien is buitewerking en die krane lek. Die vensterrame en handvatsels is verweer en kan nie toemaak nie. Dis 'n ope uitnodiging vir inbrekers. Ons versoek die eienaars om asb dringend herstelwerk te doen. Dis hartseer om te sien hoe so lekker woonstel so aan sy eie genade oorgelaat word. Ons sal weer hier kom kuier sodra die onderhoud gedoen is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Biance,

Baie dankie vir jul resensie oor ons geliefde seehuisie wat reg voor op die see is met die asemrowendste onbelemmerde see uitsig wat ons graag deel met vakansiegangers soos julself, en graag met goeie afslag soos wat julle ontvang het. Hierdie seefront-ligging bring mee dat die huise voortdurend geteister word met erge roes, selfs vlekvrye staal soos by ons huisie staan nie 'n kans daarteen nie. Die sekuriteit by ons kompleks word gedurig opgeskerp, daarom weet ons dat ons vakansiegangers met gemoedsrus ontvang kan word, hoewel dit hul verantwoordelikheid bly om te alle tye paraat en versigtig te wees. Ons waardeer jul terugvoer tov die netheid en ons kan bevestig dat die nodige aandag gegee is, ongelukkig is daar geen keer indien ongevraagde plae skielik uitbroei nie, dan help slegs aggressiewe plaagbeheer. Ons doen enige tyd moeite vir ons vakansiegangers, enige ander probleme kon net so maklik opgelos word met 'n oproep, veral indien 'n belangrike stoof ingewikkeldheid veroorsaak, maar die wasmasjien gebruik was definitief nie deel van die inventaris lys beskikbaar nie. Dit is in ons almal se belang om jul met gerief so vêr moontlik te kon ontvang, daarom die gedetailleerde e-pos wat jul vooraf ontvang het met alle nodige inligting oor hierdie selfsorgeenheid. Ons waardeer jul terugvoer en glo julle het jul seevakansie baie geniet. Julle is altyd welkom, skakel gerus.

See-groete Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede 1
Johan C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Enkelreisiger

Pragtige uitsig oor die see.

Goeie ligging en pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Johan, baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-seehuis te geniet.
Weet julle is altyd welkom!
See-groete,
Zelna

Carrick-A-Rede 1
Morne P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Maintenance please.

Carrick-A-Rede is a nice place that unfortunately no one is maintaining. Only half of the windows can open. Needs decent cutlery. The braai grill was so rusted. Make sure you take your own. The fans were full of dust including the ceilings. Clearly not cleaned for months. Still waiting for the DStv person to come and connect us. I really hope the owners can resolve this issues to make this a fantastic place, but that is up to them. Thank you anyway for the stay ─ you will not see me again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Dear Morne, thank you for your kind review. We respectfully acknowledge your valued review and appreciate your visit to our beloved sea house. We are grateful that the two weeks you spent over the very busy Christmas and New Year season. Take care, Zelna Grobbelaar.

Carrick-A-Rede 1
Catheriena S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catheriena S
Gesin met klein kinders

Beste plek.

Sal vir seker weer by hul boek, beste diens gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Catheriena,
Baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom!
See-groete
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede 1
Makhosazane K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhosazane K
Saam met vriende

Amazing!

Our stay was absolutely amazing. The owners of the house were available anytime of the day via phone call or WhatsApp if there was anything we needed. The house is situated in an absolutely breathtaking location with peace and quiet. We didn't even want to checkout on Sunday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met vriende

Baie lekker verblyf met die beste stoep met 180 grade-uitsig oor die see.

Wens ek kon die plek besit en daar aftree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine" seehuis te geniet.

Weet julle is altyd welkom!

See-groete,
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede 1
Anel E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Saam met vriende

Sielskos, asemrowend mooi. Die uitsig laat jou speechless!

Carrick-A-Rede is voorwaar 'n huis weg van die huis. Ons het dit verskriklik baie daar geniet en met die see-uitsig was daar werklik niks om oor te kla nie. Net weereens herinner aan hoe bederf ons is met God se pragtige skeppings. Dankie dat jul jul plekkie oopmaak vir mense soos ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Anel, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.
See-groete,
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede 1
Dawie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging.

Wat meer kan jy soek? Op die see, net die teerpad wat jou en die see skei. Pragtige en gerieflike verblyf, genoeg slaap plek vir 'n groot gesin of twee standaard gesinne. Sal dit enige tyd aanbeveel, bekostigbaar, sien hoe die walvisse en dolfyne baljaar van jou stoep af. Lekker man, volgende keer bly ek beslis langer. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Dawie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.
See-groete,
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede 1
Barbara M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, loopafstand van sakekern.

Ons was deur die agente persoonlik ontvang en alles verduidelik. Vriendelik en behulpsaam. Woonstel was skoon en netjies met pragtige see-uitsig. Sal dit aan beveel vir voornemende besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Barbara Mostert, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete, Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede 1
Jacqueline C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en rustig.

Was rustig, veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Jacqueline & Familie,
Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.
See-groete,
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede 1
Chris J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Gesin met tieners

Nice plekkie.

Baie lekker plek om vakansie te hou. Is net die kokkerotte in die kombuis wat 'n bietjie van 'n probleem was. Lyk my hulle het daar iewers uitgebroei, want daar was honderde kleintjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Chris & Familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Ons waardeer jul terugvoer tov die netheid en ons kan bevestig dat die nodige aandag gegee is, ongelukkig is daar geen keer indien ongevraagde plae skielik uitbroei nie, dan help slegs aggressiewe plaagbeheer. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede 1
Casper K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Casper K
Gesin met tieners

Dit is 'n baie lekker area om jou verlof te spandeer.

Die verblyf was baie lekker en op die strand. Die webtuiste se diens was fantasties. Die eienaar van Carric-A-Rede nr. 1 was glad nie behulpsaam nie. Daar is baie van die genoemde goed in die inventaris wat glad nie daar is nie. Die wasmasjien werk nie. Daar is amper geen venster wat kan oopmaak nie. Die eienaar se reaksie was dat ons maar die dakwaaiers moet gebruik, want hul kan nie die vensters laat regmaak nie en dan beveel hul 'n wassery aan waar ons R97.00 vir bondeltjie wasgoed van 5 kg moet betaal omdat hul nie wasmasjien kan laat regmaak nie. Dit is nogal 'n redelike groot bedrag as jy nou uitwerk vir 7 persone elk net een kg klere per dag vir 6 dae. Ek het alreeds baie geld betaal om daar te bly. Ek sal nie aanbeveel om by Carrick-A-Rede te boek nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Caspar en familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkieloop op sonskyn-see huis te geniet. Onvoorsiene omstandighede gebeur en ons probeer altyd ons gaste te hulp wees soos moontlik, dit is werklik ongelukkig dat 'n stukkende wasmasjien jul vakansie-gevoel so omgekrap het. Gewis was jul vakansie-hou mos nou in somertyd wat moes beteken swem- en rustyd; wasgoed doen moes jul minste bekommernis gewees het en ons vra opreg onverskoning vir die ongerief daarvan. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.
See-groete Kevin and Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Johan S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super lekker.

Baie rustige en veilige woning reg oorkant die tidal pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Johan en familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom.

See-groete
Kevin

Carrick-A-Rede 1
Marié S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marié S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik by die strand met 'n mooi uitsig.

Veiligheid kan opgeskerp word - daar was 'n inbraak by no.5 eenheid terwyl ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Sutherland Gesin, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Ons waardeer jul terugvoer tov die sekuriteit en ons kan bevestig dat die kompleks verder beveilig is. Ongelukkig is daar geen keer indien kriminele doelgerig hul planne uitvoer nie, dan kan net paraatheid en Genade van Bo ons beskerm. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Annatjie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie J
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit is 'n baie lekker plek met als wat jy benodig en op die regte plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Annatjie Els & Familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Valarie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valarie K
Gesin met tieners

Really enjoyed my stay.

If the weather was better we would have stayed longer. The beach and shops were close by and that helped a lot.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regtig my verblyf geniet.

As die weer beter was sou ons langer gebly het. Die strand en winkels is baie naby wat dinge vergemaklik het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Valarie. Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie, loop op sonskyn, see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See groete, Kevin en Zelna Haywood.

Carrick-A-Rede 1
Cozette O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cozette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Pragtige see-uitsig. Plek netjies en skoon. Lekker gebly en wou nie huis toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Rodney en Cozette. Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine" see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See groete Kevin en Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Bianca V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca V
Gesin met tieners

Goeie ligging en rustige omgewing.

Pragtige ligging en plek. Net jammer dit word nie onderhou nie. Basiese goed is nie in plek nie. Stoof wou nie werk nie, moes self regmaak. Gangligte se gloeilampe werk nie. Lampe het nie gloeilampe en kragproppe aan nie. Toilette stink, geen toiletpapier. Plugs is oop. Baie kokkerotte. Deure roes en vensters kan nie oop nie. Indien die klein goedjies in plek is, is dit 'n heerlike vakansieplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Liewe Bianca,

Baie dankie vir jul resensie oor ons geliefde seehuisie wat reg voor op die see is met die asemrowendste onbelemmerde see uitsig wat ons graag deel met vakansiegangers soos julself, en graag met goeie afslag soos wat julle ontvang het.

Hierdie seefront-ligging bring mee dat die huise voortdurend geteister word met erge roes, selfs vlekvrye staal soos by ons huisie staan nie 'n kans daarteen nie.

Ons doen enige tyd moeite vir ons vakansiegangers indien hulle ons skakel, soos in jul geval wat julle graag vroeër wou inboek vir jul kleingoed se onthalwe. Enige ander probleme kon net so maklik opgelos word met 'n oproep, veral indien 'n belangrike nuwe stoof of gloeilampe wat oornag besluit om ook vakansie te gaan hou, moeilikheid veroorsaak, die dat ons die TV situasie met jul ook telefonies bespreek het en dit uitgesorteer was voor julle opgedaag het.

Dit is in ons almal se belang om jul met gerief so vêr moontlik te kon ontvang, daarom die gedetailleerde e-pos wat jul vooraf ontvang het met alle nodige inligting oor hierdie selfsorgeenheid, insluitend skoonmaakmiddels, swartsakke en daardie belangrike toiletpapierrolle.

Ons waardeer jul terugvoer en glo julle het jul seevakansie baie geniet.

See-groete,
Carrick-A-Rede

Carrick-A-Rede 1
Hennie E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Gesin met klein kinders

Vreeslik baie baie lekker.

Dis 'n baie lekker plek en omgewing. Sal vir enige persoon aanbeveel. Daar is iets van alles - see-uitsig, strand, visvang en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Hennie Els & Familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Herman W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W
Gesin met tieners

Super lekker met die mooiste see uitsig.

Vir die tydjie wat ons wel daar was, kan ons Carrick-A-Rede vir enigeen aanbeveel. Dis 'n tuisvoel plekkie en sal enige tyd met enige weer daar sal wil vakansie hou. Ons vakansie was ongelukkig kortgeknip deur slegte tyding vanaf ons huis, die 4 dae uit 11 dae vakansie was elke oomblik werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n rustige week met die see reg voor jou deur!

Onbeskryflik lekker! Ek sal die plek vir almal aanbeveel! Ons sal definintief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Veronica Vorster & Familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Annarin W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarin W

Dit was die lekkerste vakansie ooit.

Dit was die lekkerste vakansie ooit, ons wou glad nie huis toe nie, ons gaan definitief weer soontoe so gou as moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Annarin Wessels & Familie,

Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.

See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Amanda S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Rustig

Het my ouers geneem om te gaan rus en dit was voorwaar heerlik. Staan op, sien en ruik die see heeldag. Alles binne loop afstand en al die geriewe binne om te verseker jy kan net rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V

Dit was baie ontspannend en rustig, alles was netjies en gemaklik.

Carrick-a-Rede is vir my 'n wonderlik plekkie om te bly. Wanneer dit reën kan jy nogsteeds op die stoep sit en die see sien. Ek en my man hou daarvan om so naby die strand te wees en Carrick-A-Rede is 'n amazing plek vir dit. Alles was baie netjies en gemaklik met die wasmasjien en tuimeldroër. Daar is meer as genoeg slaapplek in die hoofslaapkamer vir 'n groot gesin en dan ook plek in die spaarkamer vir vriende of so wat saamkom. Baie dankie LekkeSlaap vir jul hulp en bydrae om ons vakansie so lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Amelia van Lier and familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"- see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Amanda S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus en na die see geluister.

Lekker naby alles. Heeldag na die see kyk vanaf die stoep en stap net oor die straat en jy's in die see. Al die geriewe in die plekkie maak dat jy net kan rus. Dankie, ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Amanda Strauss & Familie, Ons is baie bly julle kom vir 'n Tweede keer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-see huis te geniet. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Willie S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met tieners

Net wat ons wou hê, waar ons dit wou hê.

Dis reg op die see met 'n fantastiese uitsig en alles in die eenheid wat ons nodig sou hê. Eenheid vir die groter familie met meer as genoeg slaapplek, al die nodige toerusting wat jy kan nodig kry, reg op die see en binne loopafstand van die swemstrand. Net 'n plesier om die eenheid te kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carrick-A-Rede 1 se terugvoer

Baie dankie Willie Smit & Familie,
Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-see huis te geniet.
See-groete
Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede 1
Jaco N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Dit was rustig met heerlike weer!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 88, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7d02fa3d76aabf2e4712e62006fb3fb8b219925e58093e56a36531a857fa567689aef657c4656563d6698b09016797077d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 88 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854085522919 30.382155477964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem