Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carrick-A-Rede 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

30% van die besprekingsdeposito, of soos vereis op die kwotasie, moet betaal word om die bespreking voorlopig te bevestig.
Volledige balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word om die bespreking te bevestig.
Indien inklokdatum binne 7 dae is vanaf besprekingsdeposito, moet die balans 3 dae voor inklokdatum betaal word.

'n Nie-terugbetaalbare adminfooi van R900 word ook gehef per bespreking. Hierdie bedrag word nie by die kwotasie ingesluit nie en sal aan jou gestuur word sodra die bespreking bevestig is.

Ons aanvaar ongelukkig nie besprekings deur studentegroepe, henne- of rampartytjies, sosiale byeenkomste of visvanggroepe nie. Gesinne en paartjies is welkom.

Gaste sal nie 'n terugbetaling ontvang vir kansellasies nie, slegs indien verblyf uitgestel word - tref asb. reëlings vir die uitstel van verblyf so gou as moontlik met die eienaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 88, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7d02fa3d76aabf2e4712e62006fb3fb8b219925e58093e56a36531a857fa567689aef657c4656563d6698b09016797077d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 88 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854085522919 30.382155477964