LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Klisserville

Carrington Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karin V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Jy sal beslis nie verkeerd gaan met hierdie gastehuis nie! ️️️️️. 200% waarde vir geld en die gasvryheid is absoluut uit die boonste rakke. Die mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het selfs gevra of ons Sondag ’n bietjie later kon uitklok, en hulle het ons sonder enige huiwering akkommodeer. Ons het werklik tuis gevoel en sal hulle beslis weer besoek! ’n Regte juweel – baie dankie vir ’n wonderlike verblyf! ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Karin, dit was so 'n voorreg om julle te kon bystaan in julle tyd van nood. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg.

Julie D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Lieflike huislike verblyf met heelwat ekstras. Die verblyf is baie gemaklik huislik ingerig. Daar is die klein ekstras wat die gasvrou voorsien het, wat baie bedagsaam was. Die pragtige tuin tooi die plek ook verder. Die slaapgeriewe is geskik vir 'n ouerpaar met kinders van skoolgaande ouderdomme, nie meer as 2 volwassenes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie. Die ekstras is absoluut 'n plesier. Bly julle het dit hier by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer een of ander tyd hier te ontvang.

Andre D
1 nag
5.0
Aug 2026

Uitstekend. Ek was baie verras met die netjiese verblyf. Ons sal vir seker weer hier boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie. Ons waardeer dit so baie. Sien uit om julle weer hier te ontvang.

Anne-Mart D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Fantasties. Smaakvol, stylvol en baie volledig. Aanbeveling: om die muur tussen hoofslaapkamer en inwoners se eetkamer toe te bou tot bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie. Ons gee aandag aan jou aanbeveling. Sien uit om julle weer hier te ontvang in die toekoms.

Leonardo E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie impressed met die unieke "eerlikheidswinkel". Dus was 'n baie aangename tyd. Maryka en haar span was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang in die toekoms.

Henk V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Great akkommodasie vir oorslaap en naby als! Baie lekker verblyf vir oorslaap uit JHB uit oppad Augrabies toe, aandag aan detail van die eienaars maak dit awesome verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang in die toekoms.

Anita Bernadene T
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Lekker geslaap, verblyf geniet, graag weer oorbly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie vir jou 5 ster review. Ons waardeer dit. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Carla B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Pragtige verblyf. Ons is so vriendelik ontvang deur die gasvrou. Die beddens was hemels. Carrington Cottage is so goed ingerig met alles wat jy benodig en nog meer. Ons sal vir seker weer daar oorbly. Mens kan sien dat daar baie sorg en moeite ingaan. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie. Ons waardeer opreg jou mooi woorde ons Cottage. Sien uit om julle weer hier te ontvang.

Rix-mari R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

5 ster. Baie mooi, modern, netjies en skoon - mooi area. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en ontvang julle graag weer hier by ons.

Robert R
1 nag
5.0
Jun 2026

Beautiful little cottage. Absolutely stunning cottage. Very clean with great facilities. Lovely and comfortable, with great beds. Friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Thank you for your kind words. We really appreciate it. You two families were fantastic guests, and we are looking forward to receiving you here again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd709e2b2a47c96bc1bab488fab16e434f7e84320c4e0dce2e48439ec554b54b17a24d1973b67b605660b3d775ff3f0908de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 78 5 1 5 43 Carringtong Road Klisserville 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.755696268226 24.771511269941

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang