LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Klisserville

Carrington Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

7 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Carrington Cottage is 'n gemeubileerde selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die hartjie van Kimberley. Dit is 'n ideale keuse vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gemaklike basis vanwaar hulle die stad kan verken en geniet.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes, 2 kinders en 1 kleuter, en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het wat geskik is vir 2 kinders. Die solderkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n slaapbank vir kinders, 'n matras vir kinders en 'n TV vir gaste-vermaak in. WiFi-toegang is beskikbaar.

Gaste kan 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel en 'n braai geniet, asook toegang tot 'n gedeelde swembad. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 voertuig en 1 sleepwa of klein bos-lapa. Spesiale reëlings moet getref word indien 'n tweede voertuig geparkeer moet word.

Plaaslike geriewe, insluitend winkels en restaurante, is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Big Hole-uitkykplatform, die Honoured Dead-gedenkteken, die McGregor Museum en die Wildebeest Kuil-rotskunssentrum.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Megan S
Saam met vriende
5.0
Exceptional. Exceptional stay. The place is so beautiful and relaxing after a long drive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Jy sal beslis nie verkeerd gaan met hierdie gastehuis nie! ️️️️️. 200% waarde vir geld en die gasvryheid is absoluut uit die boonste rakke. Die mense ...
Sien meer
Sep 2026
Julie D
Gesin met tieners
5.0
Lieflike huislike verblyf met heelwat ekstras. Die verblyf is baie gemaklik huislik ingerig. Daar is die klein ekstras wat die gasvrou voorsien het, w...
Sien meer
Aug 2026
Andre D
5.0
Uitstekend. Ek was baie verras met die netjiese verblyf. Ons sal vir seker weer hier boek.
Aug 2026
Anne-Mart D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Smaakvol, stylvol en baie volledig. Aanbeveling: om die muur tussen hoofslaapkamer en inwoners se eetkamer toe te bou tot bo.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Carrington Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Breë slaapkamerdeur
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd709e2b2a47c96bc1bab488fab16e434f7e84320c4e0dce2e48439ec554b54b17a24d1973b67b605660b3d775ff3f0908de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 79 5 1 5 43 Carringtong Road Klisserville 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.755696268226 24.771511269941

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang