LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carrow Veld Cottage | LekkeSlaap
+23

Carrow Veld Cottage

Carrow Veld Cottage
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n en suite-badkamer met slaapplek vir 2 gaste in 2 enkelbeddens. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar in die kamer. Indien jy dié eenheid bespreek, en daar is gaste in die ander deel van die huis, sal jy nie gebruik hê van die kombuis en sitkamer nie. Doen asb. navraag indien jy die kothuis as 'n geheel vir 6 gaste wil huur.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Caroline Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YjEyYzYwLTI2YjUtNDc3Ni04MzQ2LTYwOTMwN2FmMWViNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 6 persone) 11 5 1 5 12 Caroline Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.253617464382 24.535026848316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!