LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carry B Farm Cottage | LekkeSlaap
+23

Carry B Farm Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Carry B-plaas, Bezuidenhoutspas, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 394 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Carry B Farm Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n plaas langs die Bezuidenhoutpas geleë is. Dis 15 km vanaf Sterkfonteindam, 28,9 km vanaf Oliviershoekpas, 90 km vanaf Winteron en 108,5 km vanaf Clarens.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n houtkaggel en DStv. Daar is 'n baai-area buite.

Die plaas is ideaal as jy wil voëlkyk, voetslaan en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Carry B Farm Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Carry B Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Carry B-plaas, Bezuidenhoutspas, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Carry B Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf R2 394
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 394
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Carry B-plaas, Bezuidenhoutspas, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Pc6jPQtmoTZ0niEwngAGryBsGaACaE1DhOAzKXvMCyp5oq9vx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 394  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 Carry B Farm Bezuidenhoutspas 9880 Vrystaat 086 999 0018 10:00-20:00 13:00 -28.470133 29.147227
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!