Kaapstad Middestad Akkommodasie by Cartel House Hotel on Waterkant | LekkeSlaap
+27

Cartel House Hotel on Waterkant

Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vanaf 14 Mei 2020 tot 31 Jul 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 71, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 200 R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cartel House Hotel on Waterkant is 'n bekoorlike boetiekhotel in Kaapstad se middestad. Die hotel is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die middestad. Die hotel is deel van die Ideas Cartel Group, wat dit ideaal maak vir sakereisigers.

Verblyf word in 4 uniek versierde kamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, WiFi, 'n yskassie, 'n kluis en komplimentêre japonne en toiletware.

Ontbyt word daagliks vanaf 07:00 tot 09:00 in die hotelsitarea bedien, of alternatiewelik in die restaurant Hemelhuis op die grondverdieping. Die Cartel Group het ook 'n eksklusiewe kroeg Cartel Members Club, en gaste het toegang tot dié geriewe. Dis by die Old Foundry-tak in Groenpunt. Parkeerplek is beskikbaar op eerste-gesien-eerse-bedien-basis, alternatiewelik kan parkeerplek by die parkeerarea naby vir gaste vooraf bespreek word.

Daar is 'n hele rits doendinge en besienswaardighede in Kaapstad, insluitend die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en uitstekende restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cartel House Hotel on Waterkant
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waterkantstraat 71, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cartel House Hotel on Waterkant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 200
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
was R2 200
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 71, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMmgLtBmEAlFd3xMLdMGVsdg2l7yAgrjNfpeuS3CwljLCpN7X8Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 200, nou Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 71 Waterkant Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.918775689531 18.419896878045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za