Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Amico Mio

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fritsche-straat 97, Pioneers Park, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Amico Mio bied lieflike selfsorgverblyf in Pioneers Park, Windhoek.

Gaste kan kies tussen kamers vir 2 of 4 gaste wat elk 2 enkelbeddens of koningingrootte-beddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n kombuisie in elke kamer wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging is beskikbaar in die kamers.

Sommige eenhede het 'n privaat lapa en braaigeriewe en gaste kan in die tuin of by die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Windhoek bied verskeie restaurante en besienswaardighede soos die Tintenpalast Tuine en die Nasionale Botaniese Tuine, die Namibiese Kunsvlytsentrum, plekke van geskiedkundige belang soos die Heroes’ Acre, die oudste kerk, die Christuskirche, en die Onafhanklikheidsmuseum. Gaste kan ook voëlkyk of stap in die Avis Dam Natuurreservaat of 'n toer van die Katutura Township doen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Casa Amico Mio
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 6

Ligging

  • Fritsche-straat 97, Pioneers Park, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Casa Amico Mio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fritsche-straat 97, Pioneers Park, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55c8cce3612652d3989954932a1adafd092a384560ed78a01c454105e828fec9a5c215b37760571bab92949f95bd83f64ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 97 Fritsche Street Pioneers Park 0000 Khomas 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -22.600932070194 17.068612575531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem