LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Atez | LekkeSlaap
+11

Casa Atez

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seinestraat 51, Woodlands, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Casa Atez is 'n ateljee-eenheid geleë in die luukse Woodlands-woonbuurt in Gqeberha. Dié gastehuis is naby Laerskool Lorraine en Hoërskool Framesby, en naby restaurante en winkels soos Lorraine Gardens en Sunridge Village.

Die oopplanateljee bied verblyf aan 4 gaste met 'n dubbelbed, stapelbed en 'n ingeboude-klerekas. Die selfsorgeenheid beskik oor 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en dubbelwasbak. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die slim-TV bied toegang tot DStv, Showmax, Netflix en YouTube. Die gratis WiFi en veilige parkeerplek verseker aangename verblyf.

Die selfsorg-ateljee is sowat 10 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en naby al die groot snelweë in die stad. Besienswaardighede soos die Kraggakamma Wildreservaat, Addo Olifantpark, Tsitsikamma Nasionale Park en ander geskiedkundige plekke is naby Gqeberha geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Atez sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Seinestraat 51, Woodlands, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seinestraat 51, Woodlands, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77aa30a2c511b92d743020c007536505fc4ddb9b19530fc516d5ff5ded44162f59d1d573d6e73a06e3176712a57be5af306?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 51 Seine Street Woodlands 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.963061692383 25.52141873373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!