Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Atlantica

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sugnet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Casa Atlantica
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kai P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kai P
Gesin met klein kinders

We had a great time at Casa Atlantica. Will definitely come back.

Lovely place, awesome location, good hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek

Ons het in Casa Atlantica gebly vanaf 7 - 10 Junie. Pluspunte: 1. 'n Beter ligging gaan jy nêrens kry nie. 2. Dubbel garage is 'n absolute bonus. 3. Die wasmasien en dishwasher is verseker 'n pluspunt. 4. Die binnebraai beskerm lekker teen die koue wind en maak kuiers lekker gesellig. Aanbevelings: 1. Die shutters werk nie lekker by die braaiplek nie, wat jou uitsig beperk. 2. Alle kombuisware is daar, maar ek het 'n skerp kerfmessie gemis. 3. Die eenheid kort so 'n bietjie aandag, daar is paar goedjies wat herstel en onderhoud benodig. 4. Die eenheid het geen WiFi nie, wat dit bemoeilik as jy wil werk tydens jou vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik Vanwyk J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik Vanwyk J
Gesin met klein kinders

We had a fantastic stay-over in a very stylish, modern, arty but also practical residence. The views were incredibly as was Swakop and Walvisbaai.

It was a memorable family trip in a luxurious seafront apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Atlantica se terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoering. Hoop om julle vinnig weer te verwelkom. Groete

Casa Atlantica
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nercury Island-straat, Waterfront D4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACZwne5H8l4EQwHB7BVqRvIs5TzYuwlTPgXbI0gZn6T8WBdubEU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Nercury Island Street Waterfront D4 0000 Erongo 021 201 8901 10:00-16:00 10:00 -22.6427 14.5265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem