Casa Ava

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke saambring.
Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Gaste kan die wild in die park makliker te sien kry deur die BosVark, 'n geskikte wildkykvoertuig by die instansie te huur teen 'n daaglikse tarief. Doen asb. navraag hieroor.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Casa Ava gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za