Amanzimtoti Akkommodasie by Casa Babegu Beachfront Holidays | LekkeSlaap
+51
+51

Casa Babegu Beachfront Holidays

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 2, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Babegu Beachfront Holidays bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat na die strand front en 'n lieflike see-uitsig bied. Dié woonstelkompleks is reg op die strand en bied toegang tot die strandhek oorkant die drafpaadjie.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is nog 'n dubbelbed in die leefarea. Badgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die Toti Mall, Shoprite, Pep en kitskosrestaurante is agter die kompleks. Amanzimtoti se hoofswemstrand is 900 m teen die promenade af waar al die restaurante is. Galleria Mall is 3,1 km vanaf die kompleks. Die ligging bied toegang tot die N2 na Durban en ander dorpe en besienswaardighede aan die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Babegu Beachfront Holidays sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Casa Babegu Beachfront Holidays
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kusweg 2, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Babegu Beachfront Holidays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 2, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc440f165bfbcc45f50e3a6a03d7e20969f94b72084d22531253e7e6f24f3a50e5e925c8195536ba9f5de121b5e03433a57df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.0559573569 30.884716093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za