Fernglen Akkommodasie by Casa Bela | LekkeSlaap
+23
+23

Casa Bela

  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenelgweg 20, Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Port Elizabeth. Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daar is verskeie winkelsentrums, kroeë en restaurante naby.

Die eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is ingerig met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die eenheid het sy eie braaigeriewe en daar is 'n tuin met 'n swembad vir gaste se gebruik. Casa Bela is in die Baakensvallei geleë, so stappers kan die Guinea Fowl-roete vir 13 km volg. Daar is 32 verskillende voëlspesies in die tuin en voëlliefhebbers gaan dit baie geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Bela sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Spaans
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Casa Bela
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Glenelgweg 20, Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casa Bela het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenelgweg 20, Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQgnuuHP7BpbDLaNYhqgvurhfwAGyQjnqjRKyOFSYbdhOsOFoz1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 20 Glenelg Road Fernglen 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.952041975357 25.548152983238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za