LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Belgica | LekkeSlaap
+12

Casa Belgica

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Mei 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-rylaan 959, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Casa Belgica is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 gaste in Wood Grange, Hibberdene.

Hierdie ruim huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbedens. Daar is 4 enkelmatrasse op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die eerste badkamer het ’n stort en die tweede badkamer het ’n bad en stort. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitarea het ’n TV met OpenView. Om DStv te kyk moet gaste asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheerder, slimkaart en hul eie internet-versender vir WiFi saambring.

Die huis het ’n speletjieskamer met ’n pooltafel, veerpyltjiebord, en gimnasiumfiets. Die eiendom het ook ’n klimraam vir kinders en ’n swembad bo die grond. Braaigeriewe is beskikbaar en medium tot groot honde word toegelaat indien daar vooraf reëlings getref word. Daar is parkeerplek in die motorhuis beskikbaar, sowel as parkeerplek vir 4 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Belgica sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Canterbury-rylaan 959, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-rylaan 959, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1b7da20f7bd982b56132604cb0b1f291f1f94ff562729267a84aa59493acd546f3fb429bfd20efc7e05b5463464fc23a9f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 959 Canterbury Drive Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.589366394816 30.560795143247
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!