Pennington Akkommodasie by Casa Bella Guesthouse | LekkeSlaap
+29
+29

Casa Bella Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impathle-weg 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Bella Guesthouse is net 100 m van Pennington se hoofstrand af en bied 'n ontspanne vakansie met 'n Mediterreense gevoel. Casa Bella se helder kamers is met vars, wit linne ingerig en daar is 'n swembad op die perseel.

Verblyf is beskikbaar in 4 semi-selfsorgkamers wat elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort het. Daar is ook 'n semi-selfsorg-gesinseenheid met 2 slaapkamers en 'n sitarea met 'n slaapbank. Laastens is daar 'n Executive-suite op die boonste verdieping wat 'n aparte slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n sitarea met 2 dagbeddens, 'n privaat dek en 'n asemrowende see-uitsig het.

Casa Bella Guesthouse bied 'n sprankelende swembad, uitstekende 24 uur-sekuriteit, braaigeriewe en die terrein word goed onderhou. Gratis WiFi is beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Impathle-weg 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impathle-weg 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e7599dfd66777a510c8ad5783fefabe625ae6cc571ae56dc60a12f0235e33867641d5bb13633a907122476cb7050a08c9cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 13 Impathle Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.384479325128 30.697097383377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za