Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Benri

Selfsorg
Casa Benri 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgeenheid op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers. Een kamer bevat 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eenhede het n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toebehore. Die leefareas lei na n beskutte stoep. Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar teen ekstra koste. Die eenheid is omhein en het 'n privaat stoeparea en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar
Lugversorging is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid op die grondverdieping beskik oor 2 aparte eenhede wat elkeen 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n privaat beskutte stoep het. Beide slaapkamers het koningingrootte-beddens. Een van die eenhede het ook ‘n toegeboude stoeparea met nog 'n koninggrootte-bed. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ander geriewe toegerus. Linne en handdoeke is op versoek beskikbaar. Eenheid 2 is privaat, omhein en het 'n klein tuin en geplaveide area. Daar is ook braaigeriewe en onderdakparkeerplek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar
Lugversorging is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Casa Benri 3
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 en-suite slaapkamers. Een kamer bevat 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toebehore. Die leefarea lei na beskutte stoep. Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar teen ekstra koste. Die eenheid is omhein en het 'n privaat stoeparea en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar
Lugversorging is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cycad A 1, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30244e6080083783045e6677ebc99e6f148c521e190758077a5bf7f5b51ddcf122e2d4c7fe1b34e062a0a14e617a3083acc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 A Cycad Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.966135851873 31.750530509262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem