Clarens Cottages - The Robin's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Robin's Nest bied verblyf in selfsorgkothuise in die lieflike Clarens. Die perseel bied bekoorlike uitsigte oor die Horeb- en Maluti-berge en is net 5 min se stap van die dorp en geriewe af.

Die 2 kothuise, The Robin's Nest en The Barbet's Hollow is op dieselfde perseel, maar is heeltemal apart. Elke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste, en het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leef en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus en daar is sekere DStv-kanale. Die kothuise lei ook elk na 'n onderdakpatio met stoepmeubels waar gaste kan eet. Daar is 'n sementbraai in die tuin, asook 'n Weber-braai.

Die kothuise deel 'n buite-braai- en tuinarea en daar is 'n Weber-braai. Die perseel is veilig en het palissade-heinings en 'n geslote hek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clarens Cottages - The Robin's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za