Ramsgate Beach Akkommodasie by Casa Blanca Unit 5 | LekkeSlaap
+6
+6

Casa Blanca Unit 5

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 955 , Ramsgate, KwaZulu-Natal, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Blanca is in die gewilde vakansiedorpie, Ramsgate, aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gehalte-vakansieverblyf. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n mikrogolf, stoof en yskas-vrieskas. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n slaapbank met slaapplek vir 1 gas, en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kompleks bied veilige parkeerplek agter die eenheid.

Casa Blanca Unit 5 is net 100 m van Ramsgate se hoof-Blouvlagstrand, die strandmeer en 'n getypoel af. Die woonstel is ook stapafstand vanaf 3 restaurante en die Waffle House, en net 5 km vanaf Margate en 30 km van die Wildekus af.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Blanca Unit 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Casa Blanca Unit 5
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 955 , Ramsgate, KwaZulu-Natal, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Blanca Unit 5 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 955 , Ramsgate, KwaZulu-Natal, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMDExOTY4LWNhMzItNGM4MS04YWQ0LTA3MTdjNmFhYzEzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 955 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.890081453572 30.347365736961
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za